Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Noord-Kaap Departement van Gesondheid Voer Bestuursstruktuur Opleiding in Upington uit

Community
Rodrick Titus
Thu, 13 Mar 2025

Noord-Kaap Departement van Gesondheid Voer Bestuursstruktuur Opleiding in Upington uit

Die Noord-Kaap Departement van Gesondheid, saam met verteenwoordigers van al vyf distrikte in die provinsie, loods 'n drie dag lange  Bestuursstruktuur Opleiding aan in Upington in die  ZF Mgcawu Distrik wat later vandag ten einde kom.

Die doel van die drie dae lange sessies is om deelnemers toe te rus met die nodige opleidingshulpbronne wat hulle sal in staat stel om lede van kliniek- en CHC-komitees, asook hospitaalrade, op te lei in hul rolle en verantwoordelikhede as deel van die gesondheidstelsel.die departement bespreek ook verbetering in dienslewering veral by hospitale en openbare gesondheids sorg sentrum regoor die streek .