Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Skool Gaan Voort Na Stropery

Education
Rene Julies
Thu, 13 Mar 2025

Skool Gaan Voort Na Stropery

Die Friesdale Gekombinnerde skoool in Keimoes wie Dinsdag aand grootskaalse skade van nagenoeg 2 miljoen rand gelui het, se leer en onderrig aktiwiteite by die skool gaan onverpoosd voort.  Waarnemende skoolhoof, Mnr Isaaacs het gesĂȘ dat ongeag die skade, wat nou deur noukeurige ondersoek gaan, nie enige impak op die normale gang van sake het nie.

Volgens Isaacs het die inbrekers die skool gestroop van ondermeer hul sonkragstelsel en selfone van leerlinge wat in die kluis gehous was. 'n Beroep word gedoen op die gemeenskap om met enige moontlike inligting navore te kom.