Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Gloukoom Bewustheid Vierenge Duur Voort

Health
Edward Jonkers
Thu, 13 Mar 2025

Gloukoom Bewustheid Vierenge Duur Voort

Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het Noord-Kaapenaars gemaan om hul ooggesondheid te prioritiseer, die department vier die week Gloukoom bewusmaking en doen 'n beroep op inwoners om gereelde oogtoetse te ondergaan om reeds tekens van die siekte betyds op te spoor.

Sandra Kwantini verbonde aan die Departement gesĂȘ dat dit juis vir persone in die ouderdoms groep  40 en op moontlik is om met gloukoom gediagnoseer kan word, Kwatini noem ook dat familie geskiedenis met gloukoom ook die kanse vergroot vir ander familie lede.

Gloukoom is 'n oog siekte wat die oog se sinuwee stelsel oortyd aanval en sig stelselmatig verminder wat op die einde kan lei tot permanente blindheid.

Sandra Kwatini brei uit.

Sound Bite - Sandra Kwatini