Loading...

NewsDesk

NewsDesk

DKM Praat Oor Spaza Winkels

Local
Rodrick Titus
Wed, 12 Mar 2025

DKM Praat Oor Spaza Winkels

Die woordvoerder van die Dawid Kruiper-munisipaliteit, Patrick Williams, sê die registrasieproses vir spaza-winkels duur voort ondanks die afsny datum wat vir 28 February aangekondig is. Hy doen 'n beroep op spaza-winkel-eienaars en diegene in die voedselbedryf om seker te maak dat hul besighede geregistreer word, sodat hulle aan nasionale en munisipale wetgewing voldoen.

Williams sê verder dat dié wat voortgaan om onwettig te opereer, gerapporteer moet word sodat die nodige optrede geneem kan word. Williams verduidelik:

Sound Bite - Tuck Shops