Loading...

NewsDesk

NewsDesk

Vaalharts Landbou Unie Uitspreek Skok oor Hofuitspraak in Plaasmoordsaak

Crime
Rodrick Titus
Mon, 10 Mar 2025

Vaalharts Landbou Unie Uitspreek Skok oor Hofuitspraak in Plaasmoordsaak

Die Vaalharts Landbou Unie het hulle skok uitgespreek na die onlangse hofuitspraak in die plaasmoordsaak van die Brand gesin. In 2020 is die 82-jarige Dan Brandt, sy 74-jarige vrou Breggie, en hulle 56-jarige dogter Elzabie op hulle Magagong-howe buite Hartswater beroof en vermoor.

Een van die aangeklaagdes is Vrydag vrygespreek, terwyl drie ander, volgens die Vaalharts Landbou Unie, na 15 jaar in aanmerking kan kom vir parool. Die unie het intussen 'n beroep gedoen op die regering, sowel as die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die regbank, om dringend teen plaasmoorde regoor die spektrum 'n standpunt in te neem en maatreƫls te tref om hierdie soort misdaad te bekamp.