Rodrick Titus
Tue, 11 Feb 2025
ANC Noord-Kaap Hou Provinsiale Werkskomitee Vergadering in Kimberley
Die ANC in die Noord-Kaap het hierdie Maandag hulle provinsiale werkskomiteevergadering in die Noord-Kaapse hoofstad, Kimberley, gehou. Die provinsiale werkskomitee-byeenkoms is voorafgegaan deur 'n provinsiale uitvoerende komiteevergadering, wat die koers vir die party sal bepaal.
Dit sluit die bevordering van dienslewering in munisipaliteite en die eenheid binne die party se geledere in.