Taakspan vir sol plaatje waterkrisis

Die minister van Water en Sanitasie Senzo Mchunu tesame met die Noord-Kaap se premier Dokter Zamani Saul het 'n taakspan op die been gebring tydens die besoek van die minister aan Kimberley, waar die Sol Plaatje Munisipaleteit se waterkrisis ter tafel gele was. Mchunu se die span bestaan vanuit lede van sy departement, die provinisiale regering en die Sol Plaatje munisipaleteit en sal primer verantwoordelik wees om die dreigende ineenstortting van die Sol Plaatje munisipaleteit se waterinfrastruktuur om te keer.INSERT (Minister doel van sy besoek) Die Sol Plaatje munisipaleteit verloor volgens die departement 64 persent van sy water weens lekasies met beide Mchunu en Saul wat erken dat dringende ingryping nodig is. Die premier sal ook 'n einde bring aan die puttoilet stelsel by Campbell in die Siyancuma plaaslike munisipaleteit deur die ondertekening van 'n memorandum wat minstens 7000 huishoudings gaan bevoordeel. Die premier het onderneem om die 2de fase van die Vaal, Gamagara projek meer as 200 kilometer pyplyn proses gaan deursien....INSERT(Premier Response)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media