Dam skoonmaak proses eindig vandag

Die Waarnemende Munisipale Bestuurder in die Kai Garib munisipale regsgebied Andre Phete se die skoonmaak van 'n dam in die Suidrand gebied is daarop gemik om die watergehalte wat die munisipaleteit aan inwoners verskaf te verseker. Phete se die skoonmaak proses het reeds Dinsdag begin, en sal vandag ten einde loop. Hy se die munisipaleteit versoek die geduld van die inwoners wat deur die proses geafekteer is maar beloof dat alles na normaal sal terugkeur namate die skoonmaak proses later vandag afgehandel gaan word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media