Finansiele bewustheid in zfmgcawu streek

Die Nasionale Departement van onderwys is tans in die ZF Mgcawu streek waar 'n finansiele bewustheids program van stapel gestuur word in 'n poging om personeel in diens van die departement finansieel wys te maak asook wyse besluite te kan neem waneer dit by hulle finansies kom. Die week lange bewusmakings program is deel van die ondersteuning inisiatief kampioenskap binne die onderwys ontwikkelings direktoraat. Belanghebendes by die geleentheid sluit in die nasionale krediet reguleerder,sanlam, standard bank asook die departement van gesondheid en die Suid Afrikaanse inkomste diens en die regering se werkers mediese skema.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media