Die Suid-Afrikaanse Nasionale Gesondheidsdepartement het openbare kommentaar uitgenooi oor regulasies vir waarskuwings etikette op voedselverpakking. Die regulasies spesifiseer hoe vooraf verpakte voedsel gemerk moet word. Die doel is om verbruikers in staat te stel om gesonder voedselkeuses te maak. Die voorgestelde reël is dat voedselprodukte wat bygevoegde versadigde vet, bygevoegde suiker of bygevoegde natrium bevat, en wat voorgeskrewe afsny waardes oorskry, 'n waarskuwing etiket moet hê. Benny Van Schalkwyk van die ZF Mgcawu streek gesondheid departement het aangevoer dat inwoners 'n gesonde leefstyl moet handaafen veral seker maak dat kinders van kindsbeen af leer wat die regte en verkeerde kos soortes is wat hulle kan inneem. Van Skalkwyk se die lewe van 'n gesonde leefstyl kan mense se lewensduur verleng en mense instaat stel om gesond te bly. INSERT (gesonde leefstyle)
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za