4by4 roete deur sanparke bekendgestel

SanParke stel ‘n eenmalige viertrek-roete by die Ai-Ais Richtersveld oorgrenspark tussen Namibië en die Noord-Kaap bekend vir die blommeseisoen. Die streekwoordvoerder van SanParke, Genevieve Maasdorp, sê Armanshoek is nie ‘n gewone toerismeroete nie. Maasdorp sê dit word spesiaal vir drie weke oopgestel om die publiek toe te laat om die transformasie van die semi-woestyngebied te ervaar. Maasdorp verduidelik. Insert (MAARSDORP)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media