Zfm onderwys hoof oor week 1

Die hoof van die departement van onderwys in die ZF Mgcawu streek Gordon March se, vandalisme by skole het ‘n krisis punt bereik; soveel so dat skole daagliks deur boosdoeners geteiken word. March se die dade ontneem kinders in die proses van gehalte leer en onderrig. Hy sê dis ontoelaatbaar dat skole binne gemeenskappe gelee kan wees, en op so ‘n grootskaal geplunder kan word sonder dat enmige iemand iets gesien het of weet wie diegene is wat hulle skuldig maak…. INSERT (March 1) March se diegene wie die gesteelde items koop maak hulle net so skuldig aan misdaad veral omdat die wet duidelik is oor die koop van gesteelde eiendom….. INSERT (March 2) Oor die gereedheid vir die voor laaste kwartaal, het March gese beide skool voedings skemas asook skool vervoer en alle ekstra ondersteuning vlot verloop, terwyl ouers aangemoedig word om kinders na die skole te stuur en seker te maak dat hulle as ouers bewus is van die take wat kinders van skool af kry en meer betrokke raak by die kinders se opvoeding.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media