Herstelwerk in gasegonyane aangekondig

Die Gasegonyane plaaslike munisipaleteit in Kuruman se opgradering aan die stormwater kanaal duur steeds voort met werk wat tans ontwrigting veroorsaak by beare straat asook kerk en voortrekker strate. Die munisipaleteit se beide motoriste en voetgangers word deur die noodsaaklike infrastruktuur opgradering geraak met 'n beroep op verdraagsaamheid. Die munisipaleteit het ook 'n beroep gedoen op die beskerming van noodsaaklike infrastruktuur in n poging om dienslewering daar te stel

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media