Kabeldiefstal le woonbuurte lam

Groot dele van Sesbrue, kameelmond, Klipunt, Kalksloot en Koppie Eiland is sonder krag nadat die kabel wat elektrisiteit na die gebiede versprei tydens beurtkrag gesteel is. Die Dawid Kruiper munisipaleteit se herstelwerk sal ten minste 12 ure duur en het 'n beroep gedoen op inwoners en skrootwerwe om nie gesteelde kabels te koop nie. Inwoners wort ook aangemoedig om diefstal en vandalisme van noodsaaklike infrastruktuur aan te meld. Die woordvoerder vir die munisipaleteit Patrick Williams se dus ontoelaatbaar dat gemeenskappe onder misdadigheid moet lei terwyl niemand diegene betrokke by die pleeg van misdaad raporteer nie

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media