Sol oor ontwikkeling

Die woordvoerder vir die Sol Plaatje munisipaleteit het bewerings van ongerymdhede met die verkoop van grond aan 'n privaat ontwikelaar Afri Khaya weerle en gese die ontwikelaar sal 300 sosiale wooneenhede op die grond oprig wat vir laeinkomste huishoudings van tussen 2 duisend 500 en 3 duisend rand oorweeg sal word. Riet se die openbare deelname proses voor die verkoop van die grond is gedoen ten spyte van inwoners wat vrees vir die daal in die waarde van hulle eiendomme aangrensend tot die gebied asook 'n potensieele styging in misdaad en ander sosiale uitdagings. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media