Maggerman vereer

Die burger meester van die Namakwa streek municipaliteit Mervin Cloete het die lewe van die ontslape Deon Maggerman voormalige dorpsbeplanner vereer, en aangevoer dat sy leemte in die Namakwa streek lank gevoel gaan word. Cloete het tydens 'n spesiale geleentheid die ontslape Maggerman se vrou vereer, vir die onbaatsigtige bydrae wat haar man gelewer het aan die inwoners van die streek en Noord-kaap Provinsie. Hy se die raad en munisipaleteite regoor die streek is verheug vir die voorreg wat hulle kon geniet om saam met Maggerman wie vroeer oorlede is te kon dien in die Namakwa streek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media