Ouderling praat uit op die vandalisme en inbraake wat by kerke ervaar word

'N ouderling van die pinkster kerk gemeente in Upington Fannie Olyn het van ogend sy kommer uitgespreek oor die vandilisme en diefstal wat tans ervaar word by kerke in die gemeenskaap. Olyn se dat kerk eiendome verloor wort asgevolg van kriminele elemente buite en selfs binne kerke, en dat die situasie op die oomblik nog nie verbeter nie, omdat gemeenskaplede altyd dieselfde antwoord gee waneer die polisie navraag doen dat hulle van niks weet of gesien het nie. Olyn voeg ook by dat die polisie nie genoeg in gemeenskape patroleer nie wat dit makliker maak vir kriminele om die dade te doen....INSERT (Olyn 1) Olyn het verder 'n beroep gedoen op die gemeenskap om meer aktief te word en saam te staan en uitkyk vir mekaar. Hy se samewerkign met die Suid Afrikanse Polisie Diens is ook van kardinale belang juis omdat hulle 'n beter teenwoordigheid moet toon, om die stryd teen die vandilisme en diefstal in gemeenskape te oorwin. 

Journalist: Mbali Masiza
Email: mbalimasiza198@gmail.com

Social Media