Padveiligheid in kuruman

Verkeersbeamptes van Kuruman het padveiligheids bewusmaking in aanloop van die naweek begin. Die beamptes het groot getalle motoriste tydens 'n padblokade afgetrek en inligting oor padveiligheid en verdraagsaamheid gedeel. Die Gasegonyane plaaslike munisipaleteit se verkeer vergesel deur die Suid Afrikaanse Polisie en AARTO se die geleentheid het ook padvaardigheids ondersoeke meegemaak. Motoriste is aangemoedig om veral in die nag bedagsaam te wees, genoeg te rus en alkohol gebruik te vermy waneer hulle bestuur.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media