Upington seun in Griekwa span

Die 15 jarige Upingtonner Renier Els is in die span vir die Noordkaapse Griekwas gekies waar hy moontlik een van die fisiek grootste spellers op 1 koma 98 meter lank op skolevlak tans in Suid Afrika is. Die graad 9 leerder van Hoorskool Duineveld is saam met 12 ander, vir die onder 15 Griekwas gekies waar hy as slot uitdraf.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media