Inligting Sentrum vir twee rivieren

Die minister van toerisme Patricia De Lille  is tans in die Noord Kaap. Die minister het gister, tuidens 'n besoek aan die Riemvasmaak gemeenskap gese, armoede is die wortel van die euwels wat mense daagliks mee gekonfinteer wort. De Lille wat die wereldbekende Augrabies Watervalle en die Warm Water bronne in Riemvasmaak in die Kai Garib munisipale regsgebied besoek het, sal later vandag die Tweerivieren Koi en San inligtings sentrum open. Woortvoerder vir die toerisme departement in die Noord Kaap, Tebogo Velembo se die geleentheid gaan meer toerisme vir die park en die gemeenskappe rondom die park betekin. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media