NK premier in pabalelo

Die Noordkaapse premier Dokter Zamani Saul vergesel deur die LUR vir Onderwys Zolile Monakali besoek as deel van Mandela Dag viering die primere skool in Paballelo waar herstelwerk aan Infrastruktuur asook die vervang van gebreukte ruite insluitend die verf van die skool met die hulp van die personeel en ouers plaas gaan vind. Die LUR sal ook na verwagting Lukhanyiso Primere skool ook besoek waar skoolbanke oorhandig gaan word. Die LUR Zolile Monakali se die Noordkaapse departement is slag gereed vir die opening van skolle vandag met senior amptenare wat regoor die provinsie ontplooi is om die opening van skolle waar te neem.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media