Raad ontmoet mense

Die raad van die Dawid Kruiper Munisipaleteit het Wyk 5 in die regsgebied besoek waar dienslewering ter tafel gele is. Die woordvoerder Patrick Williams se 'n vraag en antwoord sessie tussen inwoners van die Wyk en die raad is van stapel gestuur om dienslewerings kwessies te bespreek en maniere te kry om gemeenskaplike verwantwoordelikheid onder inwoners te bewerkstellig. Die beskerming van noodsaaklike infrastruktuur en die betaling van dienste is van die besprekings punte wat die eerste burger tydens 'n onderhoud aangehaal het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media