calvinia man gestraf

Benjamin Geswindt (32) is op 11 Julie tot 28 jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van 'n 22-jarige slagoffer met 'n geestesversteuring. Polisie woortvoerder Molefi Shemane, se die slagoffer was op 5 Junie 2022 alleen in Calvinia West toe Geswindt haar na 'n oop veld gelok en haar verkrag het. Shemane se 'n ooggetuie het die slagoffer se pa in kennis gestel en Geswindt is in hegtenis geneem. Hy was in aanhouding tot hy op 11 Julie gevonnis is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media