Weernuus

Die Suid Afrikaanse weerdiens waarsku oor toestande wat bevorderlik is vir wegholveldbrande in die Kai Garib munisipale regsgebied in die Noordkaap provinisie. Sonnig en winderige toestande maar koud in die suide en weste van die provinsie word vandag verwag. In Upington is dit 21 grade gevolg deur 20 in die hoofstad Kimberley 28, aan die kus by Alexanderbaai en slegs 17 in Sutherland. Inwoners in die Kai Garib word aangemoedig om versigtig te wees met die maak van oop vure wat die brand voorspelling kan aanjaag.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media