Winkeldiefstal verdagtes vas

Die Suid Afrikaanse polisie in Kuruman het 'n 34 jarige vrou en 'n 52 jarige man inhegtenis geneem op aanklagte van winkeldiefstal, nadat 'n klagte ontvang en ondersoek gelas is. Sersant Timothy Sam van die polisie se 184 duisend rand se gesteelde goedere is op beslag gele, saam met die voertuig wat gedurende die misdaad gebruik was. Beide verdagte gaan binnekort in die landroshof in Kuruman verskyn.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media