Sop kombuis vandag in upington

Die Nie Regering Organisasie gebaseer in Upington, Beaulah foundation nooi alle behoeftige kinders, bejaardes en volwasse persone na hulle plaaslike sop kombuis te Soverby. Pastoor Maxie van die organisasie, moedig alle behoeftiges aan om hulle bekers te bring en die sop saam met hulle te kom geniet om 12 uur vanmiddag. Hy doen ook verder 'n vesoek op lede van die gemeenskaap om donasies te maak van enige soort om hulle te help om die sop kombuis aan die gang te hou en te verseker dat die behoeftige persone dit kan ontvang. INSERT (pastoor maxie)

Journalist: Mbali Masiza
Email: mbalimasiza198@gmail.com

Social Media