Saulies toer Namibie

Ouers van leerders by Hoerskool Saul Damon, het die afgelope vrydag hulle sport sterre sterkte toegewens met hulle opname en deelname aan die winter spelle. Leerders verbonde aan die skool het na Windhoek in Namibia gereis war hulle deel ge neem het aan rugby en sokker. Die groep onder 19 rugby spellers neem die week aan die momentum Namibie jeug rugby geleentheid deel wat tot die 15 de Julie vanjaar voortduur. 'N truie oorhandigings seremonie is vrydag gehou.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za