Weer

'N hoe deining waarskuwing wat tot navigasie probleme vir kleinskepe tussen hondeklipbaai in die Noord-kaap en kaap Agulhas in die weskaap kan lei is deur die suid Afrikaanse weerdiens uitgereik. Sonnig en koel tot maar maar koud in die suidweste van die noordkaap provinisie met 26 grade in Upington 23 in die hoofstad Kimberley 18 aan die kus by Alexanderbaai en 15 grade by Sutherland. Inwoners word gemaan om veral in die suidweste versigtig te wees om nie deur die koue toestande vasgevang te word wat tot lewensverliese kan lei nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media