Toegangsroete voltooi

Die toegangsroete na Wyk 11 in Kameelmond is voltooi. Die Dawid Kruiper munisipaleteit se die pad wat met plaveisel voltooi is bring 'n einde aan die padveiligheid wat inwoners in die gesig gestaar het. Minstens 28 tydelike werkers was vir die projek gebruik wat deur die munisipale Infrastruktuur fonds befonds was en het van Augustus 2022 tot 30 Junie vanjaar geduur.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media