Dkm oor water bewerings

Die Dawid Kruiper Munisipaleteit se daar is 'n vals boodskap wat rondgaan wat sê dat die water vanaf twee uur vandag af sal wees. Die woordvoerder Patrick Williams se inwoners moet die gerugte ignoreer en waarsku diegene wat valse inligting versprei wat inwoners ontstig. Hy se die munisipaliteit sal vooraf met die gemeenskap kommunikeer indien daar sulke gevalle ontstaan.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media