Onderbreking in industrieele gebied afekteer huishoudings

Die Dawid Kruiper munisipaleteit se die nuwe Industriële gebied asook Dakota agter die brandweer en dele van die omliggende areas ondervind tans ‘n kragonderbreking wat deur die elektrisiteits afdeling ondersoek word. Herstelwerk sal na foutsporing geskied met geduld wat gevra word. Die munisipaleteit se die diefstal en vandalisme asook beskadiging van infrastruktuur bied n masiewe uitdaging met die gemeenskappe wat die ergste hierdeur geraak word. Inwoners word aangemoedig om enige sodanige voorvalle aan te meld

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media