Waternetwerk skoonmaak

Die Kheis munisipaliteit se 'n kraandroogte word tans by Topline ervaar weens die skoonmaak van drinkwater stoor-tenke. Die skoonmaak proses is volgens die woortvoerdier van die municipaliteit Koos Esau, daarop gemik om Watergehalte aan inwoners te verseker met inwoners wat aangemoedig word om genoegsaam water vir die duur van die skoonmaak proses te stoor.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media