Kai garib sisteme more af

Die Kai Gariep munisipaleteit se krag en water verkoop punte sal more middag van 2 uur gesluit word asgevolg van die jaareind afsluiting prosedures wat gevolg moet word. Die waarnemende munisipale bestuurder Andre Phete het in 'n sosiale media plasing op die munisipaleteit se amptelike blad gese diens ure sal Saterdag soos normaal voortgesit word. Hy se inwoners moet voorbereiding tref vir die genoegsame aankoop van elektrisiteit en water om enige ongerief te vermy maar dat die afskakel van die sisteem onafwenbaar is.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media