Nog n vrou wreed vermoor in Kai garib

Nie regerings organisasies en gemeenskaps lede in die Kai Garib tesame net senior politisie het hulle kommer uitgespreek oor die voortslepende geweldsmisdaad wat teen vroue in die regsgebied gepleeg word. Dit volg na die lewelose liggaam van 'n 19 jarige vrou in 'n oop veld by Lennerstville gekry is. Women for Change in die Kai Garib tesame met Give Light se Portia Van Wyk se die wyse waarop vroue en kinders gemoor word in die omgewing is bewys van die onmenslikheid waarin die gemeenskappe verval ten koste van diegene wie gemeenskappe binnedring en hulleself verryk deur die verkoop van dwelms asook alkohol veral aan minderjariges wat lei tot geweldadigheid onder inwoners. Die polisie ondersoek in die verband duur voort.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za