Weer

Die Suid Afrikaanse weerdiens waarsku oor koue toestande gepaartgaande met swaar reen en hael in die westelike dele van die Noordkaap. 16 grade in Upington vandag met 18 in Kimberley, 16 langs die kus by Alexanderbaai en 7 grade in Sutherland. Inwoners word aangemoedig om nie die koue te onderskat nie omdat dit tot verkleiming kan lei by veral kinders en kwesbare Inwoners.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media