Regshulp by skolle

Die kantoor van die Noord-kaapse regshulp raad in Kimberley het 'n groep leerders van die Kimberley seuns hoerskool asook floors en tegniese sowel as Boniface en pescod hoerskolle vir 'n eendag werkskadu program geakomodeur. Regshulp raad Suid Afrika se woordvoerder in die Noordkaap Boitumelo Boshu se die leerders het eerste handse ervaring gekry oor hoe regshulp raad Suid Afrika se prokureurs hulle dagtake verrig asook wat in howe gebeur. Die leerders van Grade 9 en 11 is ook deelnemers van die Provinsiale skynhof kompitisie wat later vanjaar gaan plaasvind

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media