Hande van block se inwoners

Druk is aant die toeneem vir die vrylating van die voormalige voorsitter van die ANC in die Noord-kaap John Block wie volgens bewering slagoffer val van sogenaamde politieke magte wat alles moontlik doen om te verseker dat block agter tralies Bly. N optog is 19 Junie vanjaar na die Upington 26 monument gehou wat uitgebrei het na die Upington Korrektiewe Dienste fasiliteit waar gevra was dat die jongste bedrogaanklagte wat verband hou met die geesteshospitaal teen block teruggetrek moet word. Die valke het block vroeer by die saak betrek en op 30 mei vanjaar inhegtenis geneem by die korektiewe fasiliteit waar Hy tans aangehou word. Hy verskyn op die 11 de Junie vanjaar in die landroshof in Kimberley saam met sy mede beskuldigdes patience Mokhali en Tshegolekae Motaung. Die departement van korektiewe dienste se Singabako Nxumalo het intussen die spesiale voorregte bewerings veroordeel en dit as onwaar afgemaak asook aangekondig dat block nie kwalifiseer vir parool Nie.( Insert. ) Die valke se Tebogo thebe het op sy beurt gese verdagtes kan enige tyd aangekla word en ontken dat die valke deur politiek gekaap is. ( Insert ) Hy se weens die sub judice status van die saak kan hulle geen komentaar lewer nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media