Flaminke maak opwagting buite Kimberley

Die bekende kleinflaminke wat duisende voelliefhebbers jaarliks na Kimberley lok het n buitegewone wending ingeneem en hulle opwagting by die benfontein plaas buite Kimberley gemaak en nie die kamfersdam nie. Omgewings veldwerkers meen die rede vir die vermy van kamfersdam is die volheid daarvan weens waterlekke wat dit onmoontlik maak vir die flaminke om die alge te vreet. Minstens 4 duisend 500 kleinflaminke is by benfontein saam met enkele kuikens reeds gesien.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media