luiperd bewering skep verwarring

Bewerings dat 'n luiperd in die ZF Mgcawu streek by Keimoes gesien was word steeds deur die Departement van landbou grondsake en landelike ontwikkeling ondersoek ondanks die jongste verwerping daarvan. Macdonald Silinigile van die departement het vroeg vanoggend aan Radio Riverside gese behoorlike terugvoer sal verskaf word oor of die bewerings waar is aldan nie maar se ook dat hulle die bewerings wel ondersoek. Dit volg nadat die departement gister bekend gemaak het dat hulle 'n span op die grond het om ondersoek in te stel oor die luiperd wat na bewering opgemerk is. Die Cheetah Outreach trust se Deon Cilliers bevestig dat anmeldings van jag luiperde in Upington en Kathu/Olifantshoek gebiede gemaak is. Cilliers se die publiek en boere wort versoek om nie paniekerig te saai en paniekerig te wort nie.......... INSERT Cellier se ook in die Namakwa area om Springbok en Kammieskroon om die gebied van die nationale park is dar bevestigde aanmeldings van jag luiperde. Hy se is span is in die gebied gestig om te probeer opspoor war die jag luiperde rond beweeg. INSERT Die Suid Afrikaanse Polisie Diens het ook op sy beurt gewaarsku teen die plasing van valse inligting op sosiale media en aangevoer dat dit onnodige spanning onder inwoners veroorsaak. INSERT

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media