Raadsvergadering aangekondig

Raadslede van die Dawid Kruiper munisipaleteit gaan of dinsdag 27 Junie vanjaar bymekaar kom vir 'n raadsvergadering ingevolge die wet op plaaslike regering munisipale stelsels, wet 32 van 2000. Die kennisgewing is op raadslede en die gemeenskap bedien wat as waarnemers die vergadering kan bywoon mits hulle vooraf hulle name by die hoof administrasie beampte verantwoordelik vir kommitees indien. Woortvoerder vir die Dawid Kruiper munisipaleteit Patrick Williams se die vergadering sal na verwagting om 9 uur die oggend begin. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media