Skoonheid ontrek vanuit kompitisie

Die Mej SA 2023 Top 12-finalis Levern José van Kimberley in die Noord-kaap het van die kompetisie onttrek ná aantygings dat sy 'n boelie op skool was. Levern is week deur minstens twee mense beskuldig dat sy 'n boelie op hoërskool was, maar sy het gesê sy is self geboelie en het haarself net probeer beskerm. Sy het ook gesê sy is jammer as haar aksies om haarself te beskerm iemand seergemaak het en sy gaan 'n kampvegter tiener boeliery word. Die Mej SA-organisasie en die South African Depression and Anxiety Group het haar van berading voorsien en gesê hulle aanvaar hulle besluit om te onttrek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media