Kai garib oor geslagsgebaseerde geweld

Die Kai Garib polisie het die hulle kommer uitgespreek oor die vlae van misdaad wat teen vroue en kinders voortduur. 'N 43 jarige man is onlangs daaraan skuldig gevind dat hy 'n 12 jarige meisie sou verkrag en in die landroshof in Upington gevonnis op 'n klagte van statitere verkragting. Die nie regerings organisasie Gift Light se Portia Van Wyk se verskeie bewusmakings programme word in die gemeenskap geloods met mans wat aangemoedig word om hulle gedrag heens vroue en kinders te verander. Sy se jong seuns moet van kindsbeen geleer word dat vroue netso regte en beskerming moet geniet en nie enige eiendom van enige iemand is nie. Van Wyk se die geveg teen geslagsgebaseerde geweld gaan nie stop nie maar mans se bydrae bly van kardinale belang.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media