Belange byeenkoms in Gamagara

Die Gamagara munisipaleteit het 'n belange byeenkoms van stapel gestuur wat daarop gemik is om die munisipaleteit se dienslewering te verbeter. Die burgermeester raadslid Henriette du Plessis vergesel deur verskeie senior belanghebendes het gesprek gevoer rondom verskeie projekte wat deur afrimat in Olifantshoek befonds word asook die vir die Deben gemeenskap. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media