Finansiele jaareinde vir Dkm

Die Dawid Kruiper Munisipaleteit se hulle finansiele jaareinde word op 30 Junie vanjaar afgesluit. Die munisipaleteit se ten einde volledige akurate rekeninge uit te stuur sal die heffing vir inwoners en sakelei op 30 Junie vanjaar uitgestuur word. Die woordvoerder Patrick Williams se in 'n sosiale media plasing dat heffingsdatums en lesingsperiodes onveranderd sal bly met rekeninge wat steeds 18 Junie gaan reflekteur. Hy se aansoek vir landbou belasting korting kan reeds van 17 Julie vanjaar by die munisipaleteit ingehandig word terwyl hulpbehoewende registrasie tot 14 Julie voortduur.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media