Landros in Hof

Die afgetrede Kimberleyse landros Smit duplessis het n aansoek ingedien dat aanklagte wat by wyse van privaat vervolging teen hom hangend gemaak is van die hofrol verwyder moet word. Duplessis het vir meineed en regsverydelling Verskyn en was die voorsittende beampte in n saak wat vanuit 1998 dateer wat verband hou met Freddy witbooi voorsitter van die noordkaapse burgerlike organisasie Ross Henderson en itumeleng moroka gemaak is wat n gesteelde tjek Mee verband hou. Moroka het daarom privaat vervolging Ingestel en beweer duplessis is nie wetteglik deur die minister van justisie aangestel om die verhoor tussen 2007 en 2009 na Sy aftrede voor te sit nie. Hy beweer verder dat duplessis in April 2017 n valse verklaring afgele het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media