Weer

Die suid Afrikaanse weerdiens waarsku dat temperature onder 10 grade kan voorkom in Groot dele van die land. Die namakwa sal snerpende koue ervaar. Bewolkte weer word verwag met donderbuie later vanaand in die suidelike hoogliggende gebiede. 16 grade vir Upington 14 in Kimberley 17 aan die kus by Alexanderbaai en slegs 9 in Sutherland.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media