NGO oor watergehalte en cholera

Die stigter van die organisasie teen winsbejag Dare to Vare in die Noordkaapse Kai Garib munisipale regsgebied Esmerelda Mckay se geen kind behoort aan diarree in Suid Afrika en regoor die wereld te sterf nie. Mckay se die Suid Afrikaanse regering tesame met burgerlike organisasies gemoeid met gemeenskaps ontwikkeling asook die menseregte kommissie en kundiges op die vlak van gehalte watersuiwering en lewering moet keer dat duisende mense voortydig weens cholera sterf deur infratruktuur ontwikkeling en die beskerming van water infratruktuur en die verhoed van rioolstorting in die land se waterbronne asook wanbesteding wat lei tot die algehele ineenstroting van watersuiwerings aanlegte te keer. Die beroep van Mckay kom na kommerwekkende syfers deur statistiek Suid Afrika bekendgemaak is wat wys dat minstens 6 duisend 559 kinders onder die ouderdom van 5 jaar in 2018 weens derm aansteeklike siektes dood is. sy se dus ontoelaatbaar dat mense steeds water uitdsagings aanvaar terwyl niks aan die persone verantwooredelik vir die lewer van diens gebeur nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media