otola oor misdaad

Die provinsiale kommisaris van die Noordkaapse polisie Luitenatnt Generaal Koliswa Oltola het saam met die verantwoordelike LUR vir veiligheid en skakeling nomandla bloem die provinsie se misdaad statistiek vir die 4de kwartaal bekend gemaak slegs dae na die nasionale prentjie deur die minister Bheki Cele geskep is en gewys het hoe misdaad Suid Afrikaners ry. Otola het die media vanuit die raadsaal in die kantoor van dokter Zamani Saul Noordkaap premier toegespreek. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za