Vragmotor bestuurder dood gekry

Die bestuurder van ‘n Namibiese swaarvoertuig maatskapy is oorlede nadat hy vermoedelik ‘n aanval agter die stuur van die voertuig waarmee hy tussen Upington en Olifantshoek gereis het. Die voertuig het die pad verlaat en in die veld tot stilstand gekom. Die Suid Afrikaanse polisie ondersoek die insident met geen vuilspel wat vermoed word nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media