waterkrisis deel van tafelgesprek

Boere in die suide van Namibië  wat saam met die Suid  - Afrikaanse grens by Nakop asook die van Botswana grens het 'n beroep op hulle grensgenotte gedoen om hulp te verleen na die aankondiging dat die Hardam dam 'n watervoorsienings mega se krane vandag toegedraai sal word. Die dam wat aan die buitewyke van Mariental in Namibia gelee is voorsien water aan boere stroomaf en is tans net minder as sewe persent vol. Die suide van Namibië en die Dawid Kruiper Munisipaliteit is sedert Premier Manne Dipico se bewind as nommer een in die Noord Kaap in 'n oorgrens ooreenkoms beter bekend as twining agreement wat landbou onderwys asook sport en ekonomiese ontwikkeling tussen die streek en die Noord Kaap provinsie insluit. Die hoof van internasionale betrekkinge en samewerking, Vernon Mfusi by die Dawid Kruiper Munisipaliteit, het onlangs 'n delegasie van die suide Van Namibië plaaslik verwelkom. Mfusi het die volgend gesê

Insert  - Mfusi




Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media